Dis Maandag oggend 7 uur
Die koffie is koud en die melk suur
Ek blaai die koerant deur tot 9 uur
En die klok, tik-tik tot 12 uur
Die week lê voor en naweek is vêr
Die highways is rocking die radio blêr
Hey!, maar ek moet my verby bly
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord
Dalk moet ek vra waar jy bly
As ek jou kom haal, sal jy saam ry
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê
Instrumenteel
Dis Vrydag oggend 7 uur
Nog 'n week is verby, maar ek's nog steeds hier
Sal ek jou kry of is jy te besig
Sal jy die sms lees wat ek stuur
Ek wonder of ek jou vanaand sal sien
Die antwoord in my hart sê: Miskien
Hey! ... Maar gaan ek dit vir jou sê
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord
Dalk moet ek vra waar jy bly
As ek jou kom haal, sal jy saam ry
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Jy leef hier in my hart
Vanaand ...
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord
Dalk moet ek vra waar jy bly
As ek jou kom haal, sal jy saam ry
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê
Hey!... Miskien moet ek vir jou sê
Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê