Juanita Du Plessis - Miskien lyrics

Published

0 167 0

Juanita Du Plessis - Miskien lyrics

Dis Maandag oggend 7 uur Die koffie is koud en die melk suur Ek blaai die koerant deur tot 9 uur En die klok, tik-tik tot 12 uur Die week lê voor en naweek is vêr Die highways is rocking die radio blêr Hey!, maar ek moet my verby bly Miskien moet ek bel op die selfoon Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord Dalk moet ek vra waar jy bly As ek jou kom haal, sal jy saam ry Jy leef hier in my drome In my gedagtes elke aand Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê Instrumenteel Dis Vrydag oggend 7 uur Nog 'n week is verby, maar ek's nog steeds hier Sal ek jou kry of is jy te besig Sal jy die sms lees wat ek stuur Ek wonder of ek jou vanaand sal sien Die antwoord in my hart sê: Miskien Hey! ... Maar gaan ek dit vir jou sê Miskien moet ek bel op die selfoon Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord Dalk moet ek vra waar jy bly As ek jou kom haal, sal jy saam ry Jy leef hier in my drome In my gedagtes elke aand Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê Jy leef hier in my drome In my gedagtes elke aand Jy leef hier in my hart Vanaand ... Miskien moet ek bel op die selfoon Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord Dalk moet ek vra waar jy bly As ek jou kom haal, sal jy saam ry Jy leef hier in my drome In my gedagtes elke aand Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê Hey!... Miskien moet ek vir jou sê Oo-o-oo-oh! ... Miskien moet ek vir jou sê