Dae kom en gaan met wolk versprei
Volg die paaie van my hart wat hierna lei
Die donker koue ure gaan verby
Net jou gedagte wat hier is, wat bly Koor Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag Vers 2
Tussen al die stemme pratend in my oor
Die musiek in jou stem het my getoor
Ons loop die lange pad saam niemand voor
Druk jou teen my lyf vas kan jy hoor Koor
Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag Vers 2 Jou eggo leef nog aan in ons kind
Al ons liefde word geken en daar gevind Jou oope hart en meine vas gebind
Vir ewig en verlatyd sweef soos die wind Koor x2