Brandon October - Engel lyrics

Published

0 65 0

Brandon October - Engel lyrics

Dae kom en gaan met wolk versprei Volg die paaie van my hart wat hierna lei Die donker koue ure gaan verby Net jou gedagte wat hier is, wat bly Koor Soms as ek alleen is In die stilte van die nag Dink ek aan 'n lewe Toe ek jou nog kon hoor lag Ek weet die tyd kom nader Ek sien uit na die dag Nou sien ek in my drome Daar staan 'n engel wat wag Nou sien ek in my drome Daar staan 'n engel wat wag Vers 2 Tussen al die stemme pratend in my oor Die musiek in jou stem het my getoor Ons loop die lange pad saam niemand voor Druk jou teen my lyf vas kan jy hoor Koor Soms as ek alleen is In die stilte van die nag Dink ek aan 'n lewe Toe ek jou nog kon hoor lag Ek weet die tyd kom nader Ek sien uit na die dag Nou sien ek in my drome Daar staan 'n engel wat wag Nou sien ek in my drome Daar staan 'n engel wat wag Vers 2 Jou eggo leef nog aan in ons kind Al ons liefde word geken en daar gevind Jou oope hart en meine vas gebind Vir ewig en verlatyd sweef soos die wind Koor x2