Van Coke Kartel - Soek En Vind Niks lyrics

Published

0 178 0

Van Coke Kartel - Soek En Vind Niks lyrics

Gee - gee my net 'n kans om uit te pa** Dit is al wat ek beplan Ek het die land deursoek En ek kan niks van myself hier kry nie Dit dam alles hier van binne af op Ontnugter deur ons versk**e Tyd staan stil a**eblief Verleng die onvermydelike Dit tel nie meer nie Dit tel nie meer nie Gemengde gevoelens My nag van angs Ek ken die tekens al te lank Weereens myself weerspreek Vir 'n gat gevat Voel soos 'n goedkoop leuenaar Op soek na iets nuuts Gee - gee my net 'n kans om uit te pa** Dit is al wat ek beplan Ek het die land deursoek En ek kan niks van myself hier kry nie Tot hiertoe en nie verder nie My vingerafdrukke het die hele plek besmet Alles lyk natuurlik beter aan die ander kant Maak jou buiging voor alles wat verbrokkel Die pleister is net te klein om die wond weg te steek Dit maak my naar en ek kan nie meer op my voete bly nie Gee my net 'n kans om uit te pa** Dit is al wat ek beplan Ek het die land deursoek En ek kan niks van myself hier kry nie Gee my net 'n kans om uit te pa** Dit is al wat ek beplan Ek het die land deursoek En ek kan niks van myself hier kry nie Gee my net 'n kans om uit te pa** Dit is al wat ek beplan Ek het die land deursoek En ek kan niks van myself hier kry nie