Van Coke Kartel - Ons Moet Hardloop lyrics

Published

0 127 0

Van Coke Kartel - Ons Moet Hardloop lyrics

Ons pad deur die aarde gewurm Kom op en soen gruis en grond Pupille oopgespalk Brand die gebruiker En almal sal verstaan Ons almal is te koop Die son bewe in sy stewels, te bang Hardloop so vinnig as wat jy kan Ons moet hardloop Ons moet hardloop Word wakker en alles is verby Ons moet hardloop Ons moet hardloop Sonder ons voete Leer loop Wel, dit het tyd gevat Te veel van 'n goeie ding Ons was amper daar Almal kry 'n kans om te huil Almal kry 'n kans om in die grond te vrot Ons bly te bang Hardloop so vinnig as wat jy kan Ons moet hardloop Ons moet hardloop Word wakker en alles is verby Ons moet hardloop Ons moet hardloop Hardloop so vinnig as wat jy kan Ons moet hardloop Ons moet hardloop Word wakker en alles is verby Ons moet hardloop Ons moet hardloop Hardloop so vinnig as wat jy kan Ons moet hardloop Ons moet hardloop Word wakker en alles is verby Ons moet hardloop Ons moet hardloop