Van Coke Kartel - 27 Kluisenaar lyrics

Published

0 165 0

Van Coke Kartel - 27 Kluisenaar lyrics

Gevoel in my tong verloor Terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly En dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand-oproep makers Die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof Lê jy ook waaksaam en wakker? Genoeg tyd in my hok spandeer Moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan Frustrasie 27 kluisenaar Niemand praat nou terug nie Jy sê jy soek iets oorspronklik van my af Ek wens daar was geen twyfel nie Dis soos om jouself fisies oor te gee Om aan te hou bestaan