Van Coke Kartel - Tot Die Einde Kom lyrics

Published

0 213 0

Van Coke Kartel - Tot Die Einde Kom lyrics

dis nodig om dit af te lag oorvol, die onderwêreld is versadig my vriende ek het jul lief sal bly hardloop en soms vatplek soek tot die einde kom is dit so bisar? die tronk se hekke het oopgeval nie meer simpatie nodig nie sal nooit oë toemaak en jou vra nie tot die einde kom dis hoekom ons is wat ons is sonder 'n meester, soos 'n dief in die nag al die tekens is daar brand maar jou brûe jou probeer help ou maat, of so iets? het hierdie krygslied jou ook bevlek? het jy ooit 'n goeie tyd gehad? het ons 'n goeie tyd gehad? Added by JACQUES GOUWS