Van Coke Kartel - September Fools lyrics

Published

0 157 0

Van Coke Kartel - September Fools lyrics

jy laat my so onveilig voel hou daai asem op moet ek iemand waarsku of nie? opnuut herrys die mensvreter wat ek al jare voer hy het erken hy wou my vermoor maar ek is al lankal dood hy het erken hy wou my vermoor miskien is dit beter so is dit werklik 'n probleem, of nog te vroeg om te bepaal? jy sal my einde wees dankie, ek sien jy het die vermoë die bloed stormloop die kop in die rigting van my bestemming ek wou sê...... ek het gedink ek sal 'n antwoord in die sonopkoms kry die son was so belowend ek het myself belowe dis September en die wiel draai en ek ek het myself belowe