Van Coke Kartel - Duiwelspiek lyrics

Published

0 178 0

Van Coke Kartel - Duiwelspiek lyrics

sleep my hier weg voor hierdie hongersnood ons sink my beskermingsengele het my al lankal hier afgeskryf ek kan sweer daar is iemand wat fok met my was dit nodig om jouself te vermom? wie moet ek bel? my liewe manne in blou dis rusversteuring ek voel die seine die dorings in my vlees sonder helde soos toe ons konings was Lucifer rook my berg blou kan jy onthou toe ons konings was? hoog geraak onder die Moederstad se lug die swerwer wag vir sy vlug genoeg gehad van hierdie bitter reuk die wêreld stry die stad kom tot inkeer lig my glas en vra vir nog een staan die laaste asem af kan jy onthou toe ons konings was? in die verwarring het ek nie die antwoorde wat jy soek nie vra jy nou morele vrae? dit is my tyd laat my lewe soos ek moes Added by JACQUES GOUWS