Van Coke Kartel - Buitenkant II lyrics

Published

0 467 0

Van Coke Kartel - Buitenkant II lyrics

Hier wag ons die seisoene om Daardie skuldgevoel jou medisyne So hou ons aan en verdra net alles My liggaam het al beter dae gesien Jissus, dis gevaarlik hier Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand! Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand Geografies is ons geïsoleer Verbitter deur jou ervaring Begryp in stilte ons ontwikkeling vertraag deur ons afwesigheid Fokkit, dis gevaarlik hier! Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand In ons fokkin moer Knieë op die badkamer vloer Ek het jou al daar gesien Ek het jou al daar gesien Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand