Van Coke Kartel - Skadu's Teen die Muur lyrics

Published

0 317 0

Van Coke Kartel - Skadu's Teen die Muur lyrics

Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur En die tafel en die laaikas En alles wat eers was Versmelt tot blote skadu's teen die muur Ons drome van gister Word somber en sinister Want kyk alles het 'n vasgestelde uur Ons beplan toringblokke Maar die slopers is betrokke En ons drome is bloot skadu's teen die muur Met orrelbegeleiding Kom die voorspel tot die skeiding Maar dis alles reg, die liefde is 'n vuur En van die vorige hofmaak Hoor ons later in die hofsaak Want die liefde is 'n skadu teen die muur In swart of wit getooi In 'n stoet of in konvooi Wonder elkeen hoelank alles nog sal duur En leef holderstebolder Want die kis wag op die solder En die lewe is 'n skadu teen die muur Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur En my voete en my hande Word onbekende lande In skadukaarte teen die muur Die wereld word 'n skadu teen die muur 'n flikkerende skadu teen die muur English Translation The darkness comes from outside And figure through the windows I throw a few coals on the fire And the table and cupboard And what was first Fused to mere shadows on the wall Our dreams of yesterday Be gloomy and sinister For behold everything has a fixed hour We planned Tower buildings But the involved are breakers And our dreams are merely shadows on the wall With organ accompaniment Let the prelude to the separation But that's all right, love is a fire And the previous trial We hear later in the trial Because love is a shadow on the wall In black or white dressed In a parade or convoy Wonders everyone how long everything will still take And live hurly Because the coffin waiting in the attic And life is a shadow on the wall The darkness comes from outside And figure through the windows I throw a few coals on the fire And my feet and my hands Becomes unknown countries In shadow maps on the wall The world is a shadow on the wall A flickering shadows on the wall EWR