Van Coke Kartel - Ondersteuning Geweier lyrics

Published

0 117 0

Van Coke Kartel - Ondersteuning Geweier lyrics

Vroeë middag krisis Die strate is oorvol Kruip weg my liewe slagoffer Ek het nog niks geleer nie En ek is dalk die eerste een wat sal moet gaan Miskien moet ek daaraan gewoond raak Ek sal daaraan gewoond raak Ek kan net nie ondersteunig aanvaar nie Die toekoms sal ons leer Kyk net na die weer Jy bly vir die donker bang, Maar vat hul op jou eie aan Rol die roes van my dae af Ek het voetstappe in die pad gehoor Wat kan ek sê ek het nie veel nie Dankie dat jy als vat sonder om te vra Wie kan die vrede bewaar? Sal iemand in elk geval luister? Blaas jou stomme asem uit Jy is in ʼn vreeslose soldaat Verander jou naam nou net ʼn nommer Wie sal die nommer kan onthou? Wie kan jou onthou? Jou grafsteen in die donker vasklou? Added by JACQUES GOUWS