Van Coke Kartel - Man Sonder Missie lyrics

Published

0 250 0

Van Coke Kartel - Man Sonder Missie lyrics

Die banneling banaal en uitgeput Son sal ons verblind Vir dit alles wat ons nog moes vind Praat soms in babataal Sweet en strompel sosiaal Hierdie bene wou al lankal reguit kom Maar hier kan jy nie hardloop nie Man sonder missie En sy vrou sonder visie Ek wens ek kon iemand help Maar ek twyfel in myself My tong los en goedkoop Dit kom al 'n langpad saam Ek en jy gebore onder een maan Want Coke en brandewyn fok my op Dis onvermydelik en ek weet jy voel dit self Want hier gebeur iets in my jare Maar hier kan jy nie hardloop nie Man sonder missie En sy vrou sonder visie Ek wens ek kon iemand help Maar ek twyfel in myself