Van Coke Kartel - Huissiek Gebede lyrics

Published

0 133 0

Van Coke Kartel - Huissiek Gebede lyrics

Het jou probeer wakker maak al sou 'n dag in die bed vir my ook nog leer om jou na te aap dit was jy, luiaard, wat deur my mond praat. Die gees het hierdie liggaam verlaat Moenie jouself oor die lyk bekommer nie Bedaar, die kis en die grense skuif nou nader aan mekaar Refrein: Huissiek gebede wat hoes deur die strate Dis al lankal te laat Ons het meer as suurstof nodig laat die nag ons nie blind maak Huissiek gebede wat hoes deur die strate Het nooit die moed gehad Ek wou jou verneder toe jy my mislei Jy weet presies wie ek is dis jy, lafaard, wat deur my mond praat Die gees het hierdie liggaam verlaat Moenie jouself oor die lyk bekommer nie Bedaar, met pêrels vir oë maak die skatte in die hemel bymekaar Refrein (x2)