Van Coke Kartel - Die Laaste Sondag lyrics

Published

0 219 0

Van Coke Kartel - Die Laaste Sondag lyrics

Sondae is die moeilikste dis nou die sewende een alleen en ek raak nou al gewoond aan hoe dit voel. Ek het jou gesien daai eerste aand jy was skeel van die booze. Daar was vuur in my are: ek was hoog Die nag het my bly vang Ek het geweier om weer huis toe te kom. (repeat all from start) Hoe kan 'n slim man so dom wees? Ek is nie 'n vreeslike slim ou nie, want ek kon nie bly by jou nie. Ek droom oor die lewe en droom oor groot geboue Wat maak dit alles saak? Die nag het my bly vang Ek het geweier om weer huis toe te kom. (x3)