Van Coke Kartel - Bitterpil lyrics

Published

0 319 0

Van Coke Kartel - Bitterpil lyrics

Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk Wou vir Jesus vra vir ‘n nuwe pad huis toe Miskien is dit gevaarlik - Iemand slaan dalk jou ruit uit Die situasie verg groter aandag Maar ek was te moeg laat Maandag, maar sal jy jou tyd gebruik om blou te wees Sal eerder my naam in die kroeg vergeet. Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk ‘n Boot gestrand in dorre grond, Skeure in sy seile. Verrimpelde lyk uitgestal in ‘n glaskis Kan my maats vir my wys waar my huis is? Die situasie verg groter aandag, Net te veel binne-in myself gehou Die kluis, ons huis Jammer lief, die storie is klaar geskryf. Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk.