Van Coke Kartel - Algehele Kontrole lyrics

Published

0 202 0

Van Coke Kartel - Algehele Kontrole lyrics

stuur die man om met my te praat hy gryp ons suutjies aan die oor op 'n skinkbord op die spel fok die kunstenaar die hel tragies traag leeftyd om na wind te jaag net die sterkste sal behoue bly waar is die tyd daarvoor? kontrole net die sterkste sal behoue bly ons is te oud daarvoor beheer my masjien is droog gebloei vergeet daarvan ons het mekaar verloor vergeet van eerlik speel en hou ons stil gebore sonder 'n vals glimlag ons is klaar sestig uur sonder slaap sorg vir 'n nuwe perspektief paniek vat my uit soos 'n sluipmoordenaar dit sit hier binne in my bors met die stad se vure bly brand Added by JACQUES GOUWS