Van Coke Kartel - Energie lyrics

Published

0 205 0

Van Coke Kartel - Energie lyrics

Jy moet staan in jou ry Jy moet jou hare kort sny Jy moet altyd netjies bly Jy moet al die pryse kry Jy moet in 'n huisie bly En trou en kinders kry In jou karretjie ry Stem vir die party Ek sê nee dis 'n mors Ek sê nee dis 'n mors ja Ek sê nee dis 'n moors 'n Mors van energie Betaal jou paaiemente Selfs al kak jy weens die rente Wees versigtig wat jy doen Of jy verloor jou pensioen O, moenie vrae vra Oor die dinge wat jou pla Jy moet leer om stil te bly Jy sal 'n goue horlosie kry Jou vinger word geskok Jy word lieflik opgemoer Kom ons probeer anargie Ons is moeg vir apatie Ons probeer anargie Ons soek nuwe energie ja! Energie energie (x3) Hier is te veel apatie (x3)