Van Coke Kartel - Here Man lyrics

Published

0 379 0

Van Coke Kartel - Here Man lyrics

Oppad met groot verwagting En drie van ons is hier Het dit op straat gekoop Dis seker hoekom dit nie werk nie Slaap in die kar slaap min En teen sonop begin ons weer Teen die middag was ek uit (x2) Here man dis goed om jou hier te sien (x2) Word wakker op 'n plaas En drie van ons wat weer sien 'n Trippel op papier Dis 'n ander dier dis 'n nuwe uur Lang storie kort Loop vas in 'n jong man in kakie se vuis Na die eerste hou was ek uit (x2) Here man dis goed om jou hier te sien (x4) Kom by in die polisiestasie Veterloos maar 'n brein vol 'n Reservis het my opgetel Gearresteer gemoer gedrag oproerig Ek is in 'n sel met dronkes Tienuur kan ons gaan Van my sellmaats bedel Voor 'n drankwinkel en se Here man dis goed om jou hier te sien (x6)