Straatligkinders - Bloeisels lyrics

Published

0 138 0

Straatligkinders - Bloeisels lyrics

Vat my hart en skree Ek lê my lewe neer Vir dit wat jy wil doen Is alles dieselfde? Vandat jy hier was Is alles deurmekaar Jy was die eregas Niks is meer dieselfde! Gee my nog een kans Ek wil jou verkeerd bewys Vir als wat ek kan doen Is alles dieselfde? Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Sien my angstigheid Voel my dringendheid Is alles dieselfde? Kan dit ooit weer wees Dat ek jou sal vrees Moet 'n mens jou vriende vrees? Niks is meer dieselfde! Gee my nog een kans Ek wil jou verkeerd bewys Vir als wat ek kan doen Is alles dieselfde? Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Bloei my hartjie Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei my lampie Gloei vir jou Dit gloei vir jou Bloei vir jou Dit bloei vir jou Gloei vir jou Dit gloei vir jou