Steve Hofmeyr - Engele Om Ons lyrics

Published

0 231 0

Steve Hofmeyr - Engele Om Ons lyrics

Engele Om Ons Steve Hofmeyr Inleiding Ek gee nie rêrig om hoe laat nie Ek sal beter voel as jy net kom Ek weet nie hoekom bly ons kwaad nie En die ure wat ons mors daarom Want die wêreld doen sy ding Met of sonder ons daarin Dis net ek en jy wat hier bly staan In elke uur se vrees, kon ek in jou arms wees Maar ons verkies om ver te staan Ek staan hier, en jy staan daar En alles wat ons wil, word deurmekaar Waar's die engele om ons? En die son trek heeltyd water En die ure wik en weeg En ons liefde wat 'n see was Lyk so baie anders leeg En die son trek heeltyd water En die uurglas loop hom leeg Was my hart vir jou te lig gevind Toe die engele dit kom weeg Ek lees jou in my leë kamers Daar's vere op my ou matras Ek wens ek kan dit als verander Toe engele nog om ons was Want die wêreld doen sy ding Met of sonder ons daarin Dis net ek en jy wat hier bly staan In elke uur se vrees, kon ek in jou arms wees Maar ons verkies om ver te staan Ek staan hier, en jy staan daar En alles wat ons wil, word deurmekaar Waar's die engele om ons? En die son trek heeltyd water En die ure wik en weeg En ons liefde wat 'n see was Lyk so baie anders leeg En die son trek heeltyd water En die uurglas loop hom leeg Was my hart vir jou te lig gevind Toe die engele dit kom weeg En die son trek heeltyd water En die ure wik en weeg En ons liefde wat 'n see was Lyk so baie anders leeg En die son trek heeltyd water En die uurglas loop hom leeg Was my hart vir jou te lig gevind Toe die engele dit kom weeg