Steve Hofmeyr - Amper lyrics

Published

0 246 0

Steve Hofmeyr - Amper lyrics

Amper Steve Hofmeyr Inleiding As jy eendag, miskien In 'n droom oor ons weer sien Hoe vêr 'n mens kan travel, op 'n mieliedorsmasjien? Om deur die beeskraal en sy kallers By die hooimied jou te vra Is ek amper in jou drome? Want jy is rêrig in my hart Is ek amper in jou drome? Want jy is rêrig in my hart As jy eendag, miskien In 'n droom oor ons weer sien Hoe vêr 'n girl kan travel, met 'n skaam elektrisiën? Ek sou lig maak op jou paaie En 'n kers wees vir jou kaart Was jy amper in my drome? Maar rêrig in my hart Was jy amper in my drome? Maar rêrig in my hart As jy eendag, my vra Hoe't ek my vanmelewe gedra? Toe jy my kom vertel het, van 'n beter man se plaas Sou ek jou sê, jy't als gemis, toe ek my rug wegdraai Daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in my drome Jy was rêrig in my hart Daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in my drome Jy was rêrig in my hart