Steve Hofmeyr - Agter Elke Man lyrics

Published

0 341 0

Steve Hofmeyr - Agter Elke Man lyrics

Ek scheme 'n ou score nooit nie Life se rules maak jou te dronk En die breaks lê soms so ver weg Deur die tralies van 'n tronk Jan Wolm se baksteenhuisies Antie Stienie se kombuis Waar sy en Sarie suffer Swaarkry het sy prys Liana is nou Steve sin Doreen se hart is dood Oor boyfriends wat op bikes ry En rondlê sonder brood Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man Toy Boy bly 'n jailbird En 'n welfare goose se smile Want daar's net regtig rykdom As daar goud is in jou hart Kom surprise my met 'n new world Waar elkeen op sy eie jol Ek scheme dit kan nie werk nie Want vir almal is daar n rol Ian speel hy weet wat vry is Vasgevang in n cage Speel maar waar jy lus het pêl Almal is op n stage Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan Agter elke man Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang Almal maak tog foute Saam maak ons 'n span Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man Solank as daar 'n vrou staan Agter elke man