Snotkop - Woestersous lyrics

Published

0 106 0

Snotkop - Woestersous lyrics

As jy kom kuier Maak jy my suiker, ‘n bietjie onstabeliel Dan eet ek tjoklits As jy my vasdruk Raak ek net koorsig Brand soos Tabasco sous, hier in my are Jy gee my kilojoules Maar dit is alles cool Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smaak soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op ‘n Sondag middag stap Maak jy my net soveel meer lus vir jou (Lus vir jou 2) As jy my French kiss Raak dit fantasies Ek soek jou hotcross buns Vergeet van Banting As ons karfoefel My pols raak tjoepstil Kan jy die dokter bel? Jy smaak soos vetkoek Jy gee my carbo load Maar ek sien glad nie fout Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smaak soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op ‘n Sondag middag stap Maak jy my net soveel meer lus vir jou Tim Noakes sê ek eet te veel Maar ek nie hy verstaan nie nee Ek het klaar gespeel Want jou lyfie stoot my cholesterol op Proe net so lekker soos Jelly Tots Weigh Less dink ek skep te veel Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel Want jou lippies maak my belt te styf En ek doop jou in my kofdie soos boere beskuit Ek smaak jou stukkend soos woestersous Soos bacon, eiers en jam op toast Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou Maak jy my honger vir meer van jou Ek is verslaaf aan jou soos aromat Jy smaak soos melktert hier in my bek Soos potjiekos en pap op ‘n Sondag middag stap Maak jy my net soveel meer lus vir jou Soos potjiekos en pap op ‘n Sondag middag stap Maak jy my net soveel meer lus vir jou Lus vir jou 2