Snotkop - Suikerflossie lyrics

Published

0 90 0

Snotkop - Suikerflossie lyrics

oooo... suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) suikerflossie ek wil jou hê (wat gaan jou mamma sê) suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) wat sal jou mamma daarvan sê (wat gaan jou mamma sê) dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan oe... ek en my suikerflossie saam dis daai meisie innie kelp met die korste rokkie aan jy sien die een na die ander staar as sy die dansvloer dans en ja sy lyk net soos daai girls op e.tv so net na twaalf en ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie girl se naam want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand en as sy omdraai kan jy duidelik sien sy't n g-string aan want hy steek uit bo ha broek wat onner haar boudjies hang en sy sê koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand oooo... suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) suikerflossie ek wil jou hê (wat gaan jou mamma sê) suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) wat sal jou mamma daarvan sê (wat gaan jou mamma sê) dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan oe... ek en my suikerflossie saam nou is daai meisie in die kelp met die kortste rokkie aan jy sien die een na ander staar as sy by die kroeg gaan staan en ja sy lyk net soos daai girls in die loslyf op bladsy 5 en ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie meisie se naam want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand en as sy omdraai kan jy duidelik sien sy het n b**bjob gehad want ons staan op en is omtrent twee keer die size wat dit was en sy sê koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand oooo... suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) suikerflossie ek wil jou hê (wat gaan jou mamma sê) suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) wat sal jou mamma daarvan sê (wat gaan jou mamma sê) dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan oe... ek en my suikerflossie saam nou dis daai meisie in die kel met die kortste rokkie aan jy sien die een wat jou kop laat draai as sy by die deur ingaan en ja sy lyk net soos daai girls in die kaap wat kaalgat dans en ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie meisie se naam want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand en as sy omdraai kan jy duidelik sien sy gym elke dag want sy is hot s**y bene wat jou seer sal maak en sy sê koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand oooo... suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) suikerflossie ek wil jou hê (wat gaan jou mamma sê) suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) wat sal jou mamma daarvan sê (wat gaan jou mamma sê) dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan dan loop ons so onner deurie maan oe... ek en my suikerflossie saam dan loop ons so onner deurie maan oe... ek en my suikerflossie saam