Snotkop - Bederf Jouself lyrics

Published

0 81 0

Snotkop - Bederf Jouself lyrics

jy hoef nie daaroor te dink nie voor jy my wil bespring nie o nee jy hoef nie te klop nie of die lorrie te stop nie eks die melk jys my koffie jy hoef nie briefies te skryf nie as jy die kat wil kom knyp nie o nee jy hoef nie te bel nie of jou wekker te stel nie jys die girl in my selfie oh oh oh oh Jy gaan dit so geniet want jy sien, sien, sien my soen sal jou laat jan pierewiet So kom bederf jouself Trek uit en help jouself en soen my ohoho… want my lippe is, is net vir jou bedoel oeh ja my lippe is, is net vir jou bedoel Jy hoef my nie eers te vra nie voor jy my jeans laat val nie oe nee jy hoef nie te smeek nie of die deur af te breuk nie ek’s jou reun jy’s my teefie Jy hoef my glad nie te smeek nie voor ons daai kateltjie breuk nie oeh nee jy hoef nie te wag nie