Sam - Die Judas Express lyrics

Published

0 185 0

Sam - Die Judas Express lyrics

Daars ʼn kantgordyn van skeiding tussen jou en my. ʼn Simbool van sameleiding met die stormgety Jou grysskaapsiel probeer daarvan vergeet Jy was jou hand in onskuld, maar jy weet dit was verkeerd. Pla dit vir jou want dit pla vir my. Is daar nog hoop vir mense, mense soos jy? Die nag skrik jou wakker, want daar's geen uitkomkans En jou landsvlag die wapper maar jou duiwels die dans Jy stik met doringdraad aan die skeur in jou gemoed vergeefs wil jy tog altyd jou bitterheid nog voed. Idioot skarrel rond om sy dorsland te les nog ʼn pa**asier op die Judas, Judas Express Kan jy uithou deur die donker as jy skaamteloos verdwaal Maak dit saak as die wat toekyk Jou nooit sou wou kom haal? Jy steur jou nie aan rumours, Die geklets van die jaloerses Hulle kon nog nooit Jou dapper gees verwoes het. Al staan ek alleen Ek sal uitstaan bo almal Al staan ek alleen Ek sal uitstaan as ek voor jou staan