Piet Botha - Goeienag Generaal lyrics

Published

0 104 0

Piet Botha - Goeienag Generaal lyrics

Ja, dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag In die reën, al die kinders wat die dominee seën, Al die jong laaities nou net uit die skool, Welkom, welkom Dit was vir die ryk man op Waterkloofstraat Blink gebou, almal werk, maar niemand mag praat Was vir die weduwees en die armes van gees En almal in uniform, en die kapelaan lees Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou f**ed-up geskiet Goeienag Generaal Hulle was die oorlog vir die nuwe dag Vir Harry Oppenheimer en al sy maats Vir Rembrandt van Rijn en Alfred Dunhill En die OK Bazaars En die hele bloody spul by die SAUK Julle was die oorlog vir die CIA Generaal ry rond in sy blink swart kar Speel skaak met die kinders van ons land En agter hom is die wêreld nou erg aan die brand Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou f**ed-up geskiet Goeienag Generaal Maar Whitey, jou oë op daar dag Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk Het 'n AK jou f**ed-up geskiet Goeienag Generaal, slaap lekker