Piet Botha - Gipsy in Jou Oë lyrics

Published

0 117 0

Piet Botha - Gipsy in Jou Oë lyrics

Ek hou nogal van jou En jou liggaam is okay Die plek waar jy nou woon Is nogal nice vir my Dis fine as jy hier rond is Ek like jou, dit kan jy maar glo, Maar ek's eintlik verlief Op die gipsy in jou oë Daar's altyd koffie op jou rak En lekker goed in jou kombuis Jy maak my stadig mak Maar ek raak net meer uitgespace hoe meer jy stilsit, hoe meer wil ek weghol Saam, tot waar ons so windvry kan wees Voëls wat ver vlieg Soos die gipsy in jou oë Ek's crazy, crazy, crazy Al my vriende se ook so Maar dis nie my skuld nie, wat wo Dis die gipsy in jou oë Elke mens het 'n obsessie En myne is nie jy nie Maar troos joun daaraan, donker kind Ek hoef nie verder te ry nie Want iewers tussen ons Maak 'n fantasy my skoon bewoë Dis daai vreemde mens diep in jou Dis daai gipsy in jou oë Ek's crazy, crazy, crazy Al my vriende se ook so Maar dis nie my skuld nie, wat wo Dis die gipsy in jou oë Jy dink dat ek jou liefhet Want ek volg jou waar jy gaan Maar ek wag vir daardie oomblik Total eclipse van son en maan Magic van onder of van bo Ja, ek hou die heel aand dop Vir die gypsy in jou oë Ek vra my dikwels af Waar die wonderwerk vandaan kom Is dit wingerd in die Boland Of 'n mite in beton? hoe kan jy so ver wees en So naby tegelyk Ja so 'n raaisel van: Tweeling? Wie is die gypsy in jou oë?