Piet Botha - Warm Heuning lyrics

Published

0 132 0

Piet Botha - Warm Heuning lyrics

Ek het jou vanmore bekyk in jou tuin met die aarde in jou hand Jy weet dit nie maar daar is niemand anders soos jy Dis alweer somer en warm ek weet maar dit voel net soos gister Jy asem my in en ek asem jou uit Dit lag en dit kreun ... warm heuning Daardie ander man, ja die een met die kruk met die reën in sy lyf Hy't nou gegroet maar dis ʼn helse verhaal Hou my vas, hou my styf vas Iemand het vir iemand betaal Ek het jou nou kom haal Ek asem jou in jy asem my uit Dit lag en dit kreun ... warm heuning Ruik en vat en proe en lek en sluk Warm heuning Goud van kleur en ryk in geur Warm heuning Jy asem my in en ek asem jou uit Dit lag en dit kreun ... warm heuning