Piet Botha - Man met Kitaar lyrics

Published

0 149 0

Piet Botha - Man met Kitaar lyrics

Op die plaas Goedvertrouw is almal konings By die rivier het die son geskyn Blou berge oral in die rondte en blou lug Groen lê die lande, swaar van die wyn In die somer sien ons weer maar nou moet ons waai Daar's myle wat wag En die man met kitaar moet vir die gelag betaal Koebaai julle konings koebaai Ek ken die N1 en twee en drie en vier en so aan... Paaie in die wildernis Dit beteken alles, dit beteken niks Op Langebaan en Vredenburg Goed gegaan maar hard gewurg Aan die brandewyn ... Brandewyn laat my staan Want ek wil huis toe gaan Beaufort-Wes en Kimberley. Was nie lank gelede nie Oorlog kom en oorlog gaan Maar myle hou net aan en aan So as jy vir Jacob soek maar jy kan hom nie kry En jy wonder waar is die ou siel nou Hy sit in die son met sy kitaar Die plaas se naam is Goedvertrouw