Piet Botha - Herfsgedagtes lyrics

Published

0 83 0

Piet Botha - Herfsgedagtes lyrics

jou spore loop wyd oor hierdie land ook van die noorde na die suidekant het jy dit gevind dit waarvoor jy so lank loop soek het eenkeer..het ek dit gekry in die kyk van 'n kind en die res … was maar alles 'n gejaag na wind As jy dan moet gaan Laat die son en die wind en die maan Jou altyd terugbring na my Ek ken van die reën En dit maak nie saak waarheen Die pad jou vat ek sal jou kry Hierdie woorde het ek onthou , Diep in die nag… Op die pad tussen nou en nêrens More het sy eie sorge Van winter en wie weet wat nog As ek tog net, as ek tog net… Vergeet dit dis verby net soos die name Van die dorpe, en die stede waardeur jy ry As jy dan moet gaan….