Piet Botha - Die Mamba lyrics

Published

0 110 0

Piet Botha - Die Mamba lyrics

Hulle roep my Die Mamba Die hele kontinent behoort aan my en ek beweeg maar ek hou nie baie van die woestyn want daar is nie jong bokkies Bokkies om te byt... Jong bokkies Bokkies om te byt Hulle roep my Die Mamba Jy sal die vrees sien in hulle oge Hulle roep my die mamba By die hoor van my naam begin hulle bewe En as jy by my pad loop staan Dan kom die bliksem ek belowe Jong bokkies...Bokies om te byt Hulle roep my Die Mamba en ekke looi die kitaar Op die lang pad gebore en toe net sommer net daar laat staan Ek en my vriend adder loop by die nag Al daai heerlike diertjies wat wag Jong bokkies...Bokkies om te byt En dan se hulle: “Hey, hey, hey, My mamba baby Hey, hey, hey, My mamba baby” Hulle roep my Die Mamba Hulle roep my Die Mamba Jong bokkies Bokkies om te byt Jong bokkies Bokkies om te byt