Piet Botha - Bye Bye My Darling lyrics

Published

0 118 0

Piet Botha - Bye Bye My Darling lyrics

Op sy plaas by die Krokodilrivier Het hy die tyding gekry Dis oorlog burgers elke man Moet opsaal en ry Mart ek weet ons wou trou Maar ek moet op kommando gaan Bye bye my darling it's time to go Nou bly jy hier alleen met die hartseer maan Uit die armbuurte van Liverpool Het die rooibaadjies tou gestaan Kom veg in Afrika vir julle koning se naam En groet maar julle mense Want hulle sien julle nie gou Bye bye my darling it's time to go Hey ho hey ho boys it's a jolly good show! Die wind is baie bitter wat waai vanaand Oor die grafte wat in die oop veld staan Skuilplek vir 'n kampkind of dalk 'n rebel Ek wonder wat die wind vertel Bye bye my darling it's time to go In 1975 het die Yankees ons mislei Vinnig in Angola in en toe te lank gebly Kinders gevoer vir die groot geld hoer Die aasvoëls bak en brou Bye bye my darling it's time to go Klein bliksoldaatjie waar is jy nou? Vertel my van Daljosafat waar die helder water loop Vertel my van Suid Afrika Met bloed en met vuur gedoop Vertel my dan van die liefde Tussen 'n man en 'n vrou Bye bye my darling it's time to go