Piet Botha - Bosveldpad lyrics

Published

0 111 0

Piet Botha - Bosveldpad lyrics

maanlig op die ou bosveldpad doringboom se kind ek ruik die aarde nat en bly om 'n bietjie water te kry bosveldson warm soos 'n oond krokodil se vel, Mabalel, daar word vertel die tokkelos kom reguit uit die hel hier gesien en daar gewaar en die ou man sit en staar en in die vuur droom hy van lang vergete dae olifant se tand o nou baie duur krokodil se vel, Mabalel, daar word vertel die tokkelos kom reguit uit die hel maanlig op die ou bosveldpad iets wat geld nie kan koop bosveldpad pluk vir jou 'n lat as jy sonder skoene loop doringboom se kind sal jou voete vind krokodil se vel…..