Piet Botha - Bordello lyrics

Published

0 226 0

Piet Botha - Bordello lyrics

daar is 'n huis in Johannesburg waar die rooi lig brand elke aand en baie siele het hier alles verloor dobbel, slegte vrouens en drank my een been is nog op moeder aarde maar die ander een is nog op die trein Potgieterstraat, 10 jaar vir roof Dit het ek gekry O Magistraat sê vir my moeder Om haar trane vir iemand anders te hou Dit wat ek gekry het, het ek verdien Ek met my baadjie, baadjie blou En leer tog vir julle kinders Van die Hemel en van die hel wat brand En hou hulle vir ewig weg as julle kan Van die huis op die Witwatersrand