Piet Botha - Sien Jou Weer lyrics

Published

0 104 0

Piet Botha - Sien Jou Weer lyrics

Mmmm sê net weer Al die liefde so getrou gesweer Kamma kamma Behandel my soos 'n weggooikind Maar ek is nie jou vaaljapie Ek loop baie saam met Die nag en die wind En spoke het ek baie gesien Maar ek wag nog Koor: Kyk nou die langpad Roep my nou maar weer Daar is genade en liefde En nog baie meer Kyk nog 'n somer alweer weggegaan En alwat jy doen, ek sê maar niks Laat dit met jou goedgaan Sien jou weer Koor Daar is 'n kamer met vier mure En geen son Wie is die duiwel Wie sal die liefde kom red Lewe dan maar soos jy wil Want jy sal altyd laaste lag Ek hoor sirenes iewers in die nag En ek wonder wat dit was Koor