Piet Botha - Marilyn Monroe lyrics

Published

0 83 0

Piet Botha - Marilyn Monroe lyrics

Sy was altyd jou eie Marilyn Monroe En dit was mamba om net huis toe te gaan Waar sit jy nou, hier in 'n winter hotel En verlang na die lag in haar stem Ai jaai jaai jaai Gister was ek nog jakkals se kind Nou voel ek so oud Asof alles verby is tussen my en jou En dis koud hier op hierdie plek En ek wil nie hier wees nie En miskien sal ek jou nooit weer sien Ai jaai jaai jaai Herhaal eerste vers