Pierre Greeff - My Kamer lyrics

Featuring ,

Published

0 141 0

Pierre Greeff - My Kamer lyrics

ek het al lankal immigreer na n kamer in my kop want daar hou ek versigtig die wereld om my dop my kamer bied n skuilte as die storms buite woed my kamer ken gehuime ja my kamer ken my goed beskut my teen n wereld waar ek ongemaklik leef laat my rustig leef die wereld is my wereld is my woning nie Troshius sou verstaan ek reis al meer na binne tot dit tyd word om te gaan tyd word om te gaan my kamer het geen meubels geen boek of skildery geen spinnrak of rommel om my aandag af te lui my kamer het groot vensters sonder lyke of gordyn die uitsug onbelemmerd met die son wat helder skyn die wereld is my woning nie troshius sou verstaan ek reis al meer na binne tot dit tyd word om te gaan elke eeu word gevlinkgerepeteer met die rolverdeling dekor verander maar waar is die groot regiseur waar is die groot regiseur? die wereld is my woning nie troshius sou verstaan ek reis al meer na binne tot dit tyd word om te gaan tyd word om te gaan