Nicholis Louw - Speel Jy My, Speel Ek Jou? lyrics

Published

0 370 0

Nicholis Louw - Speel Jy My, Speel Ek Jou? lyrics

Speel jy my speel ek jou Los my hand vat dit nou Kom ons speel met die reëls Kom ons breek een nou Die geheim is die game Vir hoe lank kan jy dit hou Jy sit my aan Wys my met jou oë waar ek moet gaan Jy doen dit weer Jy wys my als wat ek moet leer Probeer weer Gee jy op of gaan jy my nog iets leer Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry Soek jy vir my Soek jy my of wil jy my net verlei Jy maak my mal As jy so voel en in my arms val Kom oor die lyn Waar ek stop of gaan jy net verdwyn Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry