Nicholis Louw - Jy's My Alles lyrics

Published

0 582 0

Nicholis Louw - Jy's My Alles lyrics

Jy's my alles jy's my lewe Jy is die klop hier in my hart Alles om my alles voor my Alles wat ek saam my vat Vir nog 'n honderd jare Wil ek net joune bly Jy's my alles Jy is my lewe Volmaakte mens voltooide wens Perfek gemaak opnuut geraak Ontblote hart wat myne tart So ongetem ek wil jou ken Soms roekeloos tot ek jou troos Verbeeldingryk dis in jou kyk Omvergegooi jy is te mooi So ongetem ek wil jou ken Jy maak my heel Jy maak dat ek met jou wil deel Jy ken my hart Jou liefde sal my nooit verveel Want jy's deel Van als wat kosbaar is vir my Ons tye saam tyd vlieg verby