Nicholis Louw - Hoe Ver Sal Jy Gaan lyrics

Published

0 272 0

Nicholis Louw - Hoe Ver Sal Jy Gaan lyrics

Na na na na na - hoe ver sal jy gaan Jy staan in die deur met jou tas in jou hand My baby jy's altyd reg Jy klim in my kar slaan die deur half af En ek kyk hoe jaag jy weg Bokse staan die kamer vol Jou pappie kom dit haal Jou ma't my gebel en my uitgeskel En ek het ja gesê dis al Ek hou van hoe jy aantrek Maar ek's mal oor hoe jy uittrek Baby laat jy gaan Hoe ver sal jy gaan Na na na na na - hoe ver sal jy gaan Ek hoor jou sleutels in die deur Lyk my ek was reg Jy gooi jou tas in die kamer neer Jy's hier om my te terg Lippies rooi jy lyk so mooi Jy weet jy maak my mal Trek jy terug in ons kamer in Sy't ja gesê dis al As jy my siel so uittrek Voel ek hoe jy my aantrek My baby dis so reg hoe jy met my hart werk