Nicholis Louw - Die Engel By My lyrics

Published

0 375 0

Nicholis Louw - Die Engel By My lyrics

Gee my net nog ‘n kans Gee my net nog ‘n uur net een minuut Even een sekonde om te sê wat ek lankal moes Ek het my kans verspeel Ek het my uur verdeel my minuut gemis My een sekonde om te sê wat ek lankal moes Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer in jou oë te kyk En by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het Ek was te laat om met jou te praat En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my En die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my Gee my net nog ‘n kans Net nog ‘n uur net een minuut Even een sekonde om te sê wat ek lankal moes Ek het my kans verspeel My uur verdeel my minuut gemis My een sekonde om te sê wat ek lankal moes