Nicholis Louw - Is Dit Nog Baie Seer? lyrics

Published

0 463 0

Nicholis Louw - Is Dit Nog Baie Seer? lyrics

Jy's my liefde My hart se diepte Alles was so lekker saam met jou Somersaande Wintersnagte Alles was so lekker saam met jou Is dit nog baie seer as jy dink aan my Is dit nog baie seer of is als reg Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou Is dit nog baie seer as jy dink aan my Is dit nog baie seer of is als reg Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou Waar is jy nou Wat maak jy nou Alles was so lekker saam met jou Jy's my eerste Lees jou briewe Alles was so lekker saam met jou Waar het ons die pad verloor Waar het ons verdwaal Ek voel vanaand so eensaam sonder jou Dis seer as ek dink aan jou