Nicholis Louw - Ek Wil Jou... lyrics

Published

0 316 0

Nicholis Louw - Ek Wil Jou... lyrics

Daar's 'n plek vir jou en my Daar's 'n tyd vir ons twee saam En ek weet jy is altyd daar Ons kan saam na die sterre kyk En ons kan ons lewens deel Want ek weet jy is altyd daar Ek wil jou vir altyd by my hou Ek wil jou ek wil jou om my vou Ek wil weet hoe dit voel om 'n deel van jou te wees Kom saam met my dan is ons vry Jy's die pad wat deur my loop Jy's die lig wat in my skyn En ek sien ek sien jou in my drome Kom ons dans die tyd verby Skryf 'n lied wat vir ewig speel Want ek weet jy is altyd daar Ek sien jou glimlag en jou oë En ek raak aan jou My hart en siel is in jou hande Kom kry my nou