Nicholis Louw - Dis Net Ek En Jy lyrics

Published

0 387 0

Nicholis Louw - Dis Net Ek En Jy lyrics

Soek jy ‘n man net ‘n man met ‘n plan vir sy lewe Soek jy ‘n ou wat jou veilig kan hou in die nag En soek jy ‘n man net ‘n man wat kan lag as jy laf is As dit is wie jy soek dan het ek nuus vir jou Dis net ek en jy vir ewig Dis net ek en jy en klaar Kom en bly bly bly in my lewe Kom saam ek vat jou daar Dis net ek en jy vir ewig Dis net ek en jy en klaar Kom en bly bly bly in my lewe Kom saam ek vat jou daar Nou ek soek ‘n girl net ‘n girl wat kan speel as ek stout is En ek soek die een wat my wakker kan hou in die nag En ek soek ‘n meisie wat ek kan bederf as ek lus is As dit is wie jy is dan het ek nuus vir jou Ek en jy vir altyd saam X4 Na na na… en klaar Na na na… kom saam ek vat jou daar