Nicholis Louw - Baby Jy's Myne lyrics

Published

0 330 0

Nicholis Louw - Baby Jy's Myne lyrics

Na al die eensaam jare Het ek jou gekry Met jou donker oë Kyk jy dwarsdeur my Maar dis met jou lyfie Wat jy my planne verraai En dis jou glimlag Waarmee jy my om jou pinkie draai Die wêreld hou op draai as ons twee saam is Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles Al die manne sit en wonder Al die manne praat van jou Jy's die antwoord op my drome En ek sing my song vir jou Al die manne wil jou vashou Hulle almal wil jou hê Jy is elkeen se begeerte Maar jy kyk vir my en sê Baby jy's myne Ons manne bly net mense Dis hoekom ek verstaan Jy maak dit duidelik Met wie jy huistoe gaan Laat die manne maar omval Laat die manne maar kyk Nee ek gee nie om nie Want ek weet jy's saam met my Die wêreld hou op draai as ons twee saam is Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles