Song Lyrics &
Soundtracks from A to Z

Published by Admin

010


Na na na na na na... Sê net as jy dit wil doen Sê nou ek vat jou hand Is jy nog aan my kant Sê net of jy dit wil doen Wat van ek vat jou uit Maak net die ja-geluid Sê net of jy dit wil doen Kliek ek en jy vanaand Jy's dalk my lewensmaat Sê net of jy dit wil doen Vat jy ‘n kans vanaand Werk dit dalk nes gistraand Sê net of jy dit wil doen Sê my as dit jy is Sê my of jy lus is Sê my as jy die een is Sê net of jy Sê net as jy dit wil doen

You need to sign in for commenting.
No comments yet.