Nicholis Louw - Praat Met My lyrics

Published

0 314 0

Nicholis Louw - Praat Met My lyrics

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan Alles het verander toe jy voor my kom staan En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou Maar nou moet jy onthou Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam Al wat ek vra is praat met my Praat met my ek wil jou verstaan Praat met my sê as iets jou pla Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie Sê vir my sê my waar jy staan Jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil hê En jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan sê En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek Jou hart wil breek praat met my Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou Weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou Is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou Besluit dit nou